http://www.africancrisis.co.za/Article.php?ID=75556&M=W&
-
Date Posted: Friday 07-May-2010
-
Die artikel verdien om ‘n paar keer noukeurig gelees te word. Ek het self na ‘n paar jaar se soeke na ‘n antwoord wat sinvol is, tot die volkome oortuiging gekom dat daar GEEN PLEK in die huidige politiek en dus die langer termyn vooruitsigte in hierdie land is nie. Ek wil mherhaal - GEEN PLEK VIR ONS NIE, Nou is dit so dat ‘n groterige persentasie blanke Afrikaners wel deeglik bewus is van die aanmanings en aanmoedigings van hulle voorouers. Dit laat een alternatief, wat vir my se dat ons:
-
- Dringend moet werk aan eie bestuurstelsles.
- Hierdie stelsles moet areas soos behoud en nuitbou van kundigheid en roumateriale behels. Dit moet die bemarking- en administrasiestelsels insluit om hierdie kennis en middele te verpak en te bemark. Dit weer verg finansiele bestuurstelsel, poel en nontwikkeling bvan personeel en nog meer.
-
Dit sal baie positief wees as ons ligte bromponies hier vervaardig en in massas uitvoer na Indie en Sjina.
-
My versoek is dat ons voortgaan ongeduldigheid, kwaadwees, maar dat ons tog begin om ernstig met ons mense in Orania enn ook Kleinfontein te praat oor fasiliteite, infrstruktuur en kundigheid. Hierdie kan ndalk deur die OVK gelei word.
-
Baie dankie vir u aandag.
-
Derrick
Verwoerdburg
-
http://www.google.com.hk/search?hl=en&source=hp&q=lang+leef+Orania&btnG=Google+Search&aq=f&aqi;=&aql;=&oq;=&gs;_rfai=
-
FF@F
“’n Boer maak a plan” |
||||||||||||||
|
||||||||||||||


